ACDASA OPERATIONAL CODE OF CONDUCT
As a member of ACDASA*, I undertake at all times to :
- act in good faith in the best interests of my clients and in accordance with the relevant parts of the CropLife SA** Code of Conduct;
- make my recommendations
- only after appropriate evaluation of the situation and with reasonable consideration of local and interna-tional market requirements according to the information supplied to me by the client;
- in consultation with my client
- in writing before implementation, if practicable;
- in accordance with the registration specifications of the products concerned, with due observance of the protocol of Good Agricultural Practice; and
- in consultation with recognised experts, where applicable.
- ascertain, as far as is practicable, that the products I recommend and sell:-
- are backed up by results which were obtained scientifically; and
- are sold with the consent of the registration holders of the products
- strive to add value by the cost-effectiveness and quality of my recommendations and advice.
ACDASA OPERASIONELE GEDRAGSKODE
As 'n lid van ACDASA*, onderneem ek om te alle tye :
- n goeie trou in die beste belang van my kliënte op te tree en volgens die betrokke gedeeltes van die Gedragskode van CropLife SA ** ;
- my aanbevelings te maak :-
- slegs ná toepaslike evaluasie van die situasie en met redelike oorweging van plaaslike en internasionale markvereistes volgens die inligting aan my verskaf deur die kliënt;
- in konsultasie met my kliënt;
- op skrif voor implementering, indien moontlik;
- in ooreenstemming met die registrasie-riglyne van die betrokke produkte, met inagneming van die werkswyses van Goeie Landboupraktyk; en
- in oorleg met erkende kundiges, waar toepaslik
- sover doenlik, myself te vergewis dat die produkte wat ek aanbeveel en verkoop
- gerugsteun word deur resultate wat wetenskaplik ingewin is; en
- verkoop word met die goedkeuring van die registrasie-houers van die produkte
- te poog om waarde toe te voeg deur die koste-effektiwiteit en gehalte van my aanbevelings en advies.
DOWNLOAD CODE OF CONDUCT PDF'S
|