| Empty Containers |
Afrikaans |
An empty pesticide container is regarded as a container that does not contain any pesticide and has been well rinsed. Containers need to be triple rinsed before it can be regarded as safe to be disposed of or recycled.
Containers that were not triple rinsed or that still contains liquid, are regarded as Dangerous Waste.
Empty containers can be listed electronically by ACDASA members on this website. Login and go to the Waste Management page in the members' area.
|
| |
| Obsolete Stock |
Agricultural chemicals that are no longer needed by the owner or farmer become obsolete and are referred to as Obsolete Stock. Obsolete stock builds up over time and need to be disposed of from time to time. A disposal program was initiated in South Africa and it was known as the African Stockpile Program (ASP). The first part of the ASP program in South Africa was done in the Limpopo Province and is now completed.
A next phase of the ASP program has started in the form of surveys to determine the extent of obsolete pesticides in the Western Cape and Free State. This is an initiative of the pesticide industry, organized agriculture and other stakeholders. Members of ACDASA can login to the members’ area and submit obsolete stock on behalf of their clients.
Click on the banner above right to go to the page to list obsolete stock.
|
| |
| Prevention of Obsolete Stock / Voorkoming van Uitgediende Voorraad |
The prevention of obsolete stock will form an integral part of the AVCASA program. More information on this will become available as the program proceeds.
|
| |
| ----- o 0 ỐỒ 0 o ----- |
| Leë Houers |
Leë plaagdoder houers word gesien as houers wat geen plaagdoders meer bevat nie en wat goed uitgespoel is. Dit is nodig dat houers drie keer uitgespoel moet word voordat dit as veilig beskou kan word.
Houers wat nie drie keer uitgespoel is nie of wat nog vloeistof bevat, word as Gevaarlike Afval beskou.
Leë houers kan elektronies op hierdie webtuiste gelys word. Lede kan leë houers namens hul kliënte lys deur in te Log en dan die 'Waste Management' bladsy in die lede area oop te maak.
|
| |
| Uitgediende Voorraad |
Plaag beheermiddels wat deur die eienaar of boer aangekoop is, maar nie meer benodig word nie, word oud en word later na verwys as Uitgediende Voorraad. Ou uitgediende voorraad raak oor tyd meer en moet van tyd tot tyd vernietig word. Die eerste fase van die ASP Program om uitgediende voorraad te vernietig was in die Limpopo Provinsie gedoen.
‘n Volgende fase van die ASP Program het begin in die vorm van ‘n opname om te bepaal hoeveel uitgediende plaag beheermiddels daar in die Wes-Kaap en die Vrystaat is. Hierdie is ‘n inisiatief van die plaagdoder bedryf, georganiseerde landbou en ander rolspelers. ACDASA lede kan uitgediende voorraad namens hul kliënte op die 'Waste Management' bladsy in die lede area lys.
Klik op die knoppie regs bo en besoek die bladsy waar uitgediende voorraad gelys kan word.
|
| |
| Voorkoming van Uitgediende Voorraad |
Die voorkoming van uitgediende voorraad sal 'n belangrike deel van die AVCASA uitgediende voorraad program uitmaak. Meer inligting in die verband sal bekend gemaak word soos die program ontwikkel.
|
| |
| Terug na bo |
| |
| |